Leering aan Priesters by Farrarmere Saal

Agv vele Amptes wat betrokke is by die Opsienerskap koor, het Opsiener vergunning gegee dat daar vroër Leering aand die Priester en onderdiakens gegee kan word. Dus sal daar aan al die Pr’s & Ond’s leering gegee word vannaand by…

Ampte Forum Aand

Met vergunning van Opsiener kan die Forum aand vroër gehou word en of Sondag afgehandel word om sodoende die Amptes geleendheid te gee om die koor te kan bywoon